CARLETONVILLE.NET SKINDER BLAD

Just SAY your SAY!

ABSA, FNB, NEDBANK, STANDARDBANK

Het jy dalk onlangs n nare ondervinding gehad met jou eie bank by wie jy al die jare is en en hulle ryk gemaak het uit buitensporige bankkoste en rente. Praat jou hart uit hier……..

Junie 4, 2009 Posted by | 1 | 5 Kommentaar

2009 Verkiesing

Hoe het die verkiesing verloop het u enige onreelmatigheid ondervind of was daar te min stem briewe, is u weg gewys omrede jy nie op die regte plek geregistreer het nie? Gee jou kommentaar!

April 23, 2009 Posted by | 1 | 1 Kommentaar

RONEL SE RESEPTE

Maart 17, 2009 Posted by | 1 | 94 Kommentaar

COMMENTS ON LOCAL SCHOOLS

Gee Enige kommentaar gaande ons lokale skole in Carletonville, Fochville en Welverdiend oor Dissipline, sport, akedemie, onderwysers, gedrag. Skoolfondse ens. Positief of negatief.

Maart 6, 2009 Posted by | 1 | 17 Kommentaar

VRA VIR FRIK

Vra vir Frik enige iets soos wat jy nie verstaan of weet hoe om te maak of reg te maak nie.

Vrywaaring: Frik dra geen verantwoordelikheid indien sy raad nie gaan werk of `n verlies sou ontaard uit sy raad nie. Gee vir Frik ongeveer `n week om op jou vraag te antwoord.

Februarie 28, 2009 Posted by | 1 | 19 Kommentaar

POLITICS

Wat is jou opinie gaande ons politieke partye. Kan die ANC die land regtig regeer? Indien nie wie sal die gunsteling party wees?

Februarie 26, 2009 Posted by | 1 | 2 Kommentaar

SUGGESTIONS TO CARLETONVILLE.NET WEBSITE

Aan al die verbruikers van carletonville.net wil ek graag u hartlik welkom heet. Ek hoop u geniet die web tuiste. Enige voorstelle of kommentaar sal welkom wees, ongeag of dit Negatief of Positief is.

Dis toelaatbaar om in Afrikaans of Engels jou mening te gee.

Groete

Dawie

Februarie 25, 2009 Posted by | 1 | 9 Kommentaar

GENERAL COMMENTS

Februarie 25, 2009 Posted by | 1 | 1 Kommentaar

MERAFONG CITY COUNCIL COMMENTS

WAT DINK U VAN MERAFONG STADSRAAD SE DIENS AAN ONS PUBLIEK?

Februarie 25, 2009 Posted by | 1 | 3 Kommentaar

CRIME IN OUR TOWN

Februarie 25, 2009 Posted by | 1 | 1 Kommentaar

DRIVING BEHAVIOUR IN MERAFONG DISTRICT

How do you experience the peoples driving behaviour in carletonville?

Februarie 25, 2009 Posted by | 1 | 2 Kommentaar

ESTATE AGENCY COMMENTS

How do you experienced the different Estate Agency’s in carletonville?

Februarie 25, 2009 Posted by | 1 | Lewer kommentaar

BUSINESS COMMENTS

How do you experienced the different Business services in carletonville?

Februarie 25, 2009 Posted by | 1 | 2 Kommentaar

S.A.P.D AND SECURITY COMMENTS

How do you experienced the S.A.P.D and Security services to the public?

Februarie 25, 2009 Posted by | 1 | 3 Kommentaar