CARLETONVILLE.NET SKINDER BLAD

Just SAY your SAY!

2009 Verkiesing

Hoe het die verkiesing verloop het u enige onreelmatigheid ondervind of was daar te min stem briewe, is u weg gewys omrede jy nie op die regte plek geregistreer het nie? Gee jou kommentaar!

April 23, 2009 - Posted by | 1

1 Kommentaar »

  1. Ja ek en my vrou was eers weg gewys toe ons by Wonderfontein wou stem. Met ons aankoms by die burgersentrum het van die organiseerders vir ons gese hulle mag ons nie weg wys nie.

    Ons het weer terug gery en aangedring om daar te stem. Ons is toe toegelaat en moes net n briefie invul. Hulle verweer was hulle het nie genoeg stem briewe nie. Swak!!!!!

    Onthou die wat nie gestem het nie, Jy het nie die reg om te kla oor swak diens nie want jy is die oorsaak!!

    Kommentaar deur Dawie | April 23, 2009 | Reply


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: