CARLETONVILLE.NET SKINDER BLAD

Just SAY your SAY!

S.A.P.D AND SECURITY COMMENTS

How do you experienced the S.A.P.D and Security services to the public?

Februarie 25, 2009 - Posted by | 1

3 Kommentaar »

  1. Wat se “service” is daar in SA?
    Dis een groot grap, dit is hoekom ons almal maar SA verlaat, wag nou nog vir n SAP terugvoering van my insedent met die skaking in 2005.

    Kommentaar deur TCJVR | Junie 22, 2009 | Reply

    • Jinne TCJVR dit is pateties, as jou geval nie die koerante haal nie is dit neusie verby, hoekom moet jou saak aandag kry as niemand regtig daarvan weet nie. Ek sal ook like om uit die land uit te gaan maar die familie is erg gekant daarteen en wat maak ek daai kant. Hopelik kry Zuma die land in n meer aanvaarbare manier sonder om die mense uit die land te verjaag. Sover maak hy nogal goeie beloftes en is nie n diktator soos die vorige’s nie.

      Skryf n brief aan die hoof van kommisaris en se jy kry niks feedback nie dalk help dit. Dan as jy nog steeds niks feedback kry nie gaan media toe.

      Stertke daar

      Kommentaar deur Dawie | Junie 22, 2009 | Reply

      • Nee wat Dawie, ek glo jy leef in n droom wereld om te dink dat Zuma SA gaan reg kry, al wat hy gaan doen is verder in n sloot , dieper en dieper te begrawe. Hy het hoeveel koripsie sake teen hom gehad en als is net toe gesmeer. Jy weet van my skaking en dit was destyds in die koerant, my Broer se insedent, tot daar het geen geregtigheid plaas gevind nie.

        SA gaan n 2de Zimbabwe word X10, my advies is dat as jy die “means” het en jy kan uit SA moet jy dit doen so gou as moontelik, anders in die nabye toekoms gaan dit nie moontlik wees nie.

        Ek is nog nooit spuit ek is daar weg nie, ja ons verlang na die Famielie en friende, maar dit hou jou nie veilig in SA nie.

        Ek is Bekommerd oor al julle daar se veiligheid.

        Kommentaar deur TCJVR | Junie 25, 2009


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: