CARLETONVILLE.NET SKINDER BLAD

Just SAY your SAY!

About This BLOG

Aan al die verbruikers van www.carletonville.net wil  ek  graag  u hartlik   welkom  heet  by  ONS   blog.   Daar  is  verskeie   onderwerpe waaroor  julle  kan praat  of  net  kommentaar  kan lewer.  Ek  hoop u geniet die BLOG en web tuiste. Ons sal waardeer vir enige voorstelle. Dis toelaatbaar om in Afrikaans of Engels jou mening te gee.  Groete.

Dawie

1 Kommentaar »

  1. Die Blog is great, nie te sleg nie, sien tot daar is ‘n vra vir Frik, ou Frik kan maar hy praat nogal meeste van die kere waarheid. Hou so aan ek het baie boererate en ook resepte as jul dalk belangstel om ook hier op te sit, laat weet maar.
    Groete

    kommentaar deur Ronel | Maart 17, 2009 | Antwoord


Lewer kommentaar