CARLETONVILLE.NET SKINDER BLAD

Just SAY your SAY!

BUSINESS COMMENTS

How do you experienced the different Business services in carletonville?

Februarie 25, 2009 - Posted by | 1

2 Kommentaar »

  1. je nee Zelda jy praat die waarheid. en om nie te praat van “dit gaan omtrent by elke winkel so”. eintlik is die waarheid die een wat die prys gaan kry kuier ook eers so bietjie met hul vriende tussen die rakke voor hy/sy besluit om terug te kom.

    ja na n lang dag se werk en stres het jy defnitief nie sulke diens nodig nie.

    Kommentaar deur ADELE | Februarie 27, 2009 | Reply

  2. Aaklig! As n mens by n supermark kom om iets te koop, en daar is net een van daardie produk op die rak oor sonder n kode of n prys, vat jy dit maar en gaan staan in die ry, hopenlik as hulle dit scan sal jy weet hoeveel dit kos. Maar o genade! Niemand in die hele winkel weet wat die prys is nie en dit wil ook nie scan nie. Die ry word alhoe langer en die mense alhoe meer ongeduldiger terwyl die kassier rondhardloop om n prys te kry. Jy besluit om haar maar tussen die rye te gaan soek en te se om dit maar liewer te los. Na n goeie 10 min vandat jy in die ry gaan staan het is jy eers klaar met jou betaling. En natuurlik boos want jy wil by die huis kom na n lang dag en so ook die ander kliente wat in die ry moes staan.

    Kommentaar deur Zelda | Februarie 25, 2009 | Reply


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: