CARLETONVILLE.NET SKINDER BLAD

Just SAY your SAY!

MERAFONG CITY COUNCIL COMMENTS

WAT DINK U VAN MERAFONG STADSRAAD SE DIENS AAN ONS PUBLIEK?

Februarie 25, 2009 - Posted by | 1

3 Kommentaar »

  1. ek dink die diens is pateties sodra jy iets rapporteer word dit nie eers gedoen nie. ek het al November n klag ingedien en weer in Januarie (dieselfde klag) maar nogsteeds is niks gedoen nie.

    dink maar ek sal n paar foto’s neem en dit maar in die Herald sit want lyk my die munisipaliteit hou van publisiteit!!!!!!!

    Kommentaar deur ADELE | Februarie 27, 2009 | Reply

  2. Ek wonder wat het van die DA se belofte geword om Merafong Council aan te vat oor die dramatiese verhoging in grond belasting.

    Merafong kom weg met moord.

    Kommentaar deur Dawie | Februarie 25, 2009 | Reply

    • Ag Dawie, ek dink die hele land val uitmekaar uit! Almal word als belowe, en wat word daarvan? Net mooi niks.

      Kommentaar deur Zelda | Februarie 25, 2009 | Reply


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: