CARLETONVILLE.NET SKINDER BLAD

Just SAY your SAY!

SUGGESTIONS TO CARLETONVILLE.NET WEBSITE

Aan al die verbruikers van carletonville.net wil ek graag u hartlik welkom heet. Ek hoop u geniet die web tuiste. Enige voorstelle of kommentaar sal welkom wees, ongeag of dit Negatief of Positief is.

Dis toelaatbaar om in Afrikaans of Engels jou mening te gee.

Groete

Dawie

Februarie 25, 2009 - Posted by | 1

9 Kommentaar »

  1. Ek dink julle het ‘n awsome site hier. Ek sal net voorstel julle adverteer dit ‘n bietjie beter.

    Kommentaar deur Nicole | September 14, 2009 | Reply

    • Dankie Nicole vir die terugvoering. Ons is juis besig met die bemarkings strategie en so ook besig om n paar dinge te herstel. Eintlik is die site onder konstrukie maar is al amper klaar. Groete

      Kommentaar deur Dawie | September 20, 2009 | Reply

  2. Dis lekker om te lees wat Carletonvillers te se^ het. Ek verlang na die plek, veral na 30 jaar. Het Carletonville Hoerskool klaargemaak in 1970 en het nog steeds baie goeie herrinneringe.
    Beste Groete

    Kommentaar deur Lucas van der Merwe | Maart 28, 2009 | Reply

  3. nee glad nie moeite nie. veral nie as ek weet dit is my vriendin se harde werk nie.

    maar hou so aan dit gaan n wenner wees die.

    BESTE SITE OOIT!!!!

    Kommentaar deur ADELE | Februarie 26, 2009 | Reply

  4. Dankie Adel het jy darem tyd gemaak en kom kyk. hoop nie dit was te veel moeite nie.

    Kommentaar deur dawie007 | Februarie 26, 2009 | Reply

  5. Ek wil nou nie hoes poep of skinder nie maar ek dink julle website lyk stunning.

    Keep up the good work!!

    Kommentaar deur Rudolf | Februarie 26, 2009 | Reply

  6. HI

    WIL NET SE DIT LYK “STUNNING”. MARISSA WELL DONE EK WEET SOMMER DIT IS JOU HARDE WERK DIE. JA JA SO OOK JY DAWIE. HIERDIE IS N ALLES IN EEN “SITE”.

    VOORWAAR DIE BESTE!!!!!!!!!!!!

    Kommentaar deur ADELE | Februarie 26, 2009 | Reply

  7. Ek moet se die site is baie nice, weldone guys!!!

    Kommentaar deur Gerhard | Februarie 26, 2009 | Reply

  8. Great website!! `n bees is `n herbivoor, `n leeu `n karnivoor, `n vark `n omnivoor maar `n beter website as die in Carletonville komnivoor!!!! hahahah. Lekker besig wees!!!

    Kommentaar deur Lesley-Jane | Februarie 25, 2009 | Reply


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: